|
|
 |
| |
|
Search Home : World : Afrikaans : Naslaan : Genealogie
- Beyers: Familiewapen, herkoms en aankoms, die stamvader en eerste nageslag, en 'n stamboomboek "Erfurt na die Kaap".
- Botha: Vroeë geskiedenis van al die afstammelinge in Suid-Afrika, met algemene stamboekskryf-webskakels.
- Bredenkamp: Gedenkblad vir dié familie, met reünie-inligting, resepte, musiekbladsy, geskiedenis, stamboom en saamkuier-geleenthede.
- Cillié: Vertakking van dié familie in die Slangrivier-omgewing. Enkelbladsy met stamboom en enkele staaltjies.
- Conradie: Piet Conradie se familiewerf met webskakels na verskeie familielede, etlike stambome, die familiewapen en staaltjies oor die voorgeslag.
- Du Preez: Individuele families se geskiedenis, foto's van grafte en ou familiefoto's, en inligting oor die oorspronklike plaas.
- Du Toit: Die eerste Du Toits in Suid-Afrika, en bladsye oor drie stamlyne. Ook foto's.
- Dunn: Stamboom van William Dunn wat in 1820 in die Kaap geland het.
- Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika: Tweetalige werf van dié vereniging. Inligting oor takke, lidmaatskap, die Familia-kwartaalblad, toekennings, standaarde en verskeie artikels.
- Gouws: Algemene navorsblad, met foto's en staaltjies.
- Gouws: Kort geskiedenis van die Gouwse in Suid-Afrika.
- Henning: Familiewapen, museum, foto's, familieregister in Duits met foto's, sketse, nuusbriewe, webskakels, en 'n GEDCOM databasis wat deursoek kan word.
- Kielie-kielie, soek só jou familie!: G Olwagen se eenbladsy-inleiding tot stamboekkunde.
- Lochner: Geslagsregister van dié familie, hoofsaaklik gebaseer op GISA se Suid-Afrikaanse Geslagregisters.
- Lombaard: Hugo se kort bladsy oor algemene genealogie.
- Lötter: Navorsing oor die oorsprong van die familienaam, familiewapen, en afstammelinge.
- Myburgh: Die Myburgh-bond van Suid-Afrika. Grondwet, missie, verslae, geskiedenis en inligting, en foto's.
- Nieuwoudt en Scheepers: Tweetalige werf met inligting oor dié twee families en verwante gesinne, asook kort familiegeskiedenis.
- Olwagen: Geslagsregister, geskiedenis, die Ollie-feeste op Oudtshoorn, Stellenbosch en Duitsland.
- Serfontein: Tweetalige webwerf. Opsomming van vaardighede, stamboomvan die sogenaamde clans, briewe, geskiedenis, en wapen.
- Snuffel-snuffel: Dugeot se openbare aanspeldbord vir mense wat verlore familie soek.
- Steenkamp: Kort geskiedenis Steenkamps in Suid-Afrika.
- Streicher: Tweetalige werf. Nuus, spoor mense op, kontakbesonderhede.
- Suid-Afrikaanse familiewapens: Tweetalige gids met byna 700 familiewapens, met nuttige webskakels.
- Swart: Swart-familiebond. Stamboom van die eerste 5 geslagte, geskiedenis, die Jaghoring-nuusbrief, bestuur en familiefeeste.
- Van Rooyen: Die stamvader van die Van Rooyens in Suid-Afrika, die stamboom, familiewapen en familiefoto's.
- Vermaak: Stories oor die Vermaak-stamvader en skakels na verwante werwe.
- Vermeulen: Familiebond se bladsy, met inlingting oor die stamboek, die wapen en byeenkomste.
- Viljoen: Christo se bladsy met afdelings oor die wapen, stamouers, die eerste geslagte, agtergrond oor die Hugenote, en die Hugenote-kruis.
- Viljoen: Geslagsregister van dié familie.
- Yssel: Oor die 1951 eeufees by Elandskuil. Deursoek die werf, kry inligting oor die reünie en internasionale gebeure.
| |
|
|