Search Engine Home

Featured Sites:

Search Home

Math for Students

Mystery Book Store

Math Book Store

Dictionary and Language Portal
online dictionary


Privacy Policy

 
  Search Home : World : Afrikaans : Nuus : Tydskrifte
  • Finansies & Tegniek: Finansies & Tegniek is 'n finansiële weekblad met gehalte-ontleding van finansiële aangeleenthede en breër kwessies wat die sakewêreld raak.
  • Finesse: Maandelikse Christelike vrouetydskrif. Beperkte aanlyn weergawe, bevat rubrieke en blik op jongste uitgawe.
  • Huisgenoot: Weeklikse gesinstydskrif. Beperkte aanlyn weergawe, bevat kinderafdeling en rubrieke.
  • Insig: Maandelikse, kunssinnige aktualiteitstydskrif. Aanlyn weergawe, bevat addisionele artikels, resensies en kletsforums.
  • Landbou Weekblad: Weeklikse landbouverwante tydskrif. Aanlyn weergawe, bevat artikels en rubrieke ingedeel volgens spesialisering.
  • ProAgri: Afrikaanse afdeling van tweetalige, tweemaandelikse landbouverwante tydskrif. Aanlyn weergawe, bevat argief van artikels.
  • Rooi Rose: Maandelikse vrouetydskrif. Beperkte aanlyn weergawe, bevat redakteursbrief.
  • Sarie: Maandelikse vrouetydskrif. Beperkte aanlyn weergawe, bevat resepteargief, rubrieke en blik op volgende uitgawe.
  • Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans: TN&A is 'n geakkrediteerde tydskrif en word uitgegee deur die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek, met finansiële steun van die Nederlandse Taalunie.

This category in other languages:
English Icelandic Azerbaijani
Bosnian Bulgarian Catalan
Chinese Danish German
Estonian Spanish Esperanto
Farsi French Italian
Kurdish Dutch Norwegian
Portuguese Romanian Russian
Albanian Finnish Swedish
Tamil Turkish Ukrainian
Vietnamese Czech  



 
       Math Book Store
Help build the largest human-edited directory on the web.
Submit a Site - Open Directory Project - Become an Editor
Copyright © 2005-2007 All rights reserved. AllSites, LLC