|
|
 |
| |
|
Search Home : World : Afrikaans : Rekenaars
- Leer jouself webblaaie ontwerp: 'n Volledige, gratis aanlyn kursus in HTML3.2. Leer webontwerp in Afrikaans, met volledige voorbeelde.
- Afrikaanse Speltoetser: Gratis speltoetser wat teks in die Windows knipbord speltoets. Die woordelys het oor die 100 000 woorde.
- Afrikaanse Speltoetser 2.0 en Woordafbreker: Speltoetsers vir MS Office 97/2000/XP/2003 en Word 6/7, ontwikkel in samewerking met die Noordwes Universiteit, Suid-Afrika (vroeër Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys).
- Arkweb Ontwerp: Webwerfontwerp, soekstasiebekendstelling en kleinadvertensies.
- BMM Monitor Rekenaarwenke: Argief van rekenaarwenke sedert 1999.
- Blokkiesinkleur-rekenaarspeletjie: Spel vir twee spelers. Kyk wie kan die meeste blokkies inkleur.
- DPA Rekenaaropleidingskool: Rekenaarskool met kursusse in o.a. MS Office en ander kantoorverwante sagteware.
- Die Afrikaanse Webwerf: Gratis webspasie vir Afrikaanse webwerwe. Doen aanlyn aansoek.
- Die geskiedenis van die internet: Vrae soos "wat is die internet", "waar kom dit vandaan", en "hoe skakel ek in op die internet" word breedvoerig bespreek en verduidelik.
- Doki Webontwerp: Spesialiseer blykbaar in Flash-webwerwe. Dienste en portefeulje.
- ITWeb - IT-nuus in Afrikaans: Nuusportaal met o.a. daagliks bygewerkte artikels oor die IT-bedryf.
- Infokerk: Sagteware vir gemeentes, predikante en lidmate, deur eie programmeerders geskryf. Ook opvoedkundige sagteware.
- Interpret.co.za: Masjienvertalingsagteware te koop vir Engels na Afrikaans.
- Ispell: Gratis speltoetser vir Afrikaans, met installasie-instruksies, wenke en wenslys.
- Jubelatè rekenaarleersentrum: Christelike skool wat uitsluitlik van rekenaarpakkette gebruik maak vir individuele onderrig.
- Kenweb: Kenweb se onderwysstelsel, met inligting en pryse vir produkte en dienste.
- Kleuter-Klieks: Afrikaanse en Engelse sagteware vir kleuters en voorskoolse kinders. Demo aflaaibaar.
- LB Rekenaars: Lourens Botha verkoop rekenaars en -toebehore.
- Lochner - Rekenaars: Brokkies oor rekenaars en skakels na rekenaarwerwe.
- NG Web: Webdienste soos huisvesting, webontwerp en e-pos vir NG-gemeentes.
- Printing Things: Grafiese ontwerp en drukwerk in Potchefstroom.
- Rekenaars: Rekenaars, -onderdele en -sagteware te koop.
- Rekenaars webwerf: Rekenaars op afbetaling in die Wes-Kaap en Klein Karoo in Suid-Afrika.
- SL Rekenaars: Verkope, werfontwerp, konsultasie, instandhouding en opleiding.
- Shareaza in Afrikaans: Taallêer vir dié lêerdelingsprogram.
- Treehouse Consulting: Rekenaarverkoopsdienste, webwerfontwerp, konsultasie, instandhouding en opleiding, nuwe rekenaars, onderdele en sagteware, geleë in die Boland, Suid-Afrika
- Trio Sagteware: Webwerf- en besigheidsagtewareontwikkeling vir besighede, geleë in Suid-Afrika.
- TrioMelk: Bestuursagtewarepakket vir Suid-Afrikaanse melk- en vleisbeesboer. Windows-gebaseer.
- Upfront Systems: 'n Span programmeerders wat 'n verskeidenheid sagteware ontwerp. Ondersteun ook gemeenskapsprojekte.
- Webgrafika: Ontwerp van webgrafika, asook webwerfontwerp.
- Webvertaler - KDE werkskermomgewing: Vertaalprojek van die KDE werkskermomgewing in Afrikaans; vertalings kan ook afgelaai word vir toetsing en kommentaar.
- Werkgroep vir Afrikaanse IT-terme - termlysgesprek: E-poslys waar taal- en rekenaarentoesiaste Afrikaanse rekenaarterme bespreek en nuwe terme skep. Bevat ook soekbare openbare argief.
- Zetreco webtuisteontwerp: Jeffreysbaaier wat webwerwe ontwerp.
- i2i Rekenaardienste: Tuisdienste, opleiding, nasorg, ISP's en franchise'e.
This category in other languages:
| |
|
|