Search Engine Home

Featured Sites:

Search Home

Math for Students

Mystery Book Store

Math Book Store

Dictionary and Language Portal
online dictionary


Privacy Policy

 
  Search Home : World : Afrikaans : Samelewing : Geskiedenis
Genealogie@  


  • 1882-oorgang van Venus: Observasies naby die Hugenote Kollege in Wellington van dié astronomiese verskynsel. Verduideliking, foto's en agtergrond.
  • Anglo-Boere-oorlog-oorsig: Kort oorsig oor die hoofgebeure van dié oorlog.
  • De Camp Courant: Herdenkblad van die Tweede Vryheidsoorlog (11-10-1899 tot 31-05-1902). Oorsig, projekte, intekenvorm, en volgende uitgawe.
  • Die Groot Trek: Oorsig oor die gebeure wat gelei het tot die Groot Trek, en enkele hoogtepunte.
  • Geskiedenis van die Boerenasie: Tweetalige bladsy oor die Boere se lyding onder die Britse imperialisme. Foto's en komiteebesonderhede.
  • Helde van die Boerenasie: Kort biografieë van bekende Boere-krygers.
  • Hugenotevereniging van Suid-Afrika: Franse Hugenote het hulle in die sewentiende eeu in Suid-Afrika gevestig. Vereniginginligting, die monument, die gedenkmuseum, Hugenote-vanne, en algemene inleiding.
  • Majuba: Die slag van Majuba het gedurende die Eerste Vryheidsoorlog plaasgevind. 'n Majuba gedenkteken, sy simboliek, die onthullingsprogram, en algemene inligting.
  • ZarCoins: 'n Versameling Suid-Afrikaanse munte, veral Paul Kruger-munte, van 1892 tot 1898. Werf ook in Engels.

 
       Math Book Store
Help build the largest human-edited directory on the web.
Submit a Site - Open Directory Project - Become an Editor
Copyright © 2005-2007 All rights reserved. AllSites, LLC