|
|
 |
| |
|
Search Home : World : Afrikaans : Samelewing : Politiek
- Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging: Klub vir vakansieoorde, kultuuraktiwiteite en ledevoordele soos siekefonds en studiebeurse.
- Afrikaner Weerstandsbeweging: [Flash nodig] Militante Boere-vryheidsbeweging.
- Afrikanerbond: Nuusbrokkies, registrasievorm en webskakels.
- Boereseparatiste: Lede van die Boervolk, wie se doel dit is om die Boervolk van sy "eie" unieke identiteit bewus te maak. Inleiding, beginsels, boeke, poslys en kontakbesonderhede.
- F W de Klerk-stigting: Stigting wat handel oor dié staatsman. Argief van nuusberigte.
- Herstigte Nasionale Party: Standpunte en inleidings in Engels en Duits.
- Jong Dames Dinamiek, Paarl: Bolandse tak van dié organisasie wat Afrikaanse kulture wil netwerk en vroue bemagtig. Enkelbladsy met oorsig oor aktiwiteite.
- Nuwe Nasionale Party: Nuwe politieke party in Suid-Afrika, onder leiding van Marthinus van Schalkwyk. Soekfunksie en foto van leier.
- Pro-Afrikaanse Aksiegroep: Praag beywer hom vir die erkenning van taalregte binne die verband van 'n meertalige Suid-Afrika. Geskiedenis, menings, opstelle en poësie, satire en skrywers, skakels en kontakbesonderhede.
- Rapportryerbeweging: [JavaScript nodig] Enkelbladsy met foto's en kontakbesonderhede.
- The Democratic Alliance: Die Demokratiese Alliansie tussen die Demokratiese en die Nuwe Nasionale Partye.
- Vryburgers: Apolitiese Christelike diens- en kultuurbeweging. Doelstellings, reëls, maandblaaie, kalender, Engelse inleiding en kontakbesonderhede.
- Vryheid 2000: 'n Affiliasie van Boervolk-organisasies en indiwiduele lede. Argief van nuusbrokkies.
- Vryheidsfront: Nuusflitse en meertalige opsommings.
This category in other languages:
| |
|
|