Search Engine Home

Featured Sites:

Search Home

Math for Students

Mystery Book Store

Math Book Store

Dictionary and Language Portal
online dictionary


Privacy Policy

 
  Search Home : World : Afrikaans : Tuis : Gesinswerwe
See Also:


  • Botha: Rudolf, Mariana en Ruben van Houston, VSA. Foto's.
  • Bouwer: Mandi en Anton van Hongarye. Videos, gedigte en reisjoernaal.
  • Buchanan: Malcolm en Elmari van Australië. Afrikaanse bladsy van hoofsaaklik Engelse werf.
  • Burger: Henri en Engela van Tzaneen. Foto's, biografie en Henri se Hardekoolvuurstories.
  • Dekker: Louis en Monica van Taiwan. Kuns- en fotogalery, skryf jou naam in Taiwannees, en hul lewensverhaal.
  • Delport: Johan en Rona van Pretoria. Reisverslae oor hul reis in Amerika, met fotoalbum.
  • Grobler: Johan en Linda van Parow in die Kaap. Enkelbladsy met algemene inleiding en 'n gesinsfoto.
  • Hellin: Hilda en Gervaas uit België. Webgrafika, skakels na Afrikaanse werwe, en artikels.
  • Jooste: Kobie en Schantell en kroos Jaco en Theo, van Nederland. Foto's, opsommings en inleiding oor emigrasie na Nederland.
  • Joubert: Henning en Lien. Fotoalbum, geldmaakpraatjies en finansiële diens.
  • Kühn en Yssel: Johan en Joleen, en Lollie die hond. Foto's en 'n boereworsresep.
  • Nel: Esmé en Johan, albei lede van 'n Antarktiese ekspedisie. Bladsy oor hul wedervaringe op die koue kontinent.
  • Neville Van der Westhuizen: Neville en Sharlene van Nelspruit, Mpumalanga, Suid-Afrika. Stokperdjies, Van der Westhuizen-familiestamboom en foto's.
  • Potgieters: Dries en Estelle se reisverhale oor vakansies in Europa, Suid-Afrika en Zambië.
  • Raetzer-Botha: Pieter en Roy, 'n gay christelike paartjie. Inligting oor gay adventiste. Werf in Afrikaans, Engels en Duits.
  • Serfontein: Colyn en Daleen. Eie bladsye, foto's en belangstellings.
  • Smit: Stephan en Sonja van die Weseilande in Skotland. Foto's en vertellings.
  • Smith: Pieter en Wilna van Vaalpark. Foto's, mannekampte, Jesus-bladsye en gesinsbladsye.
  • Spies: Marlene en Arno van Kanada se portaal.
  • Steenkamp: Chris en Joey se enkelbladsy met allerlei inligting.
  • Van Blerk: Webjoernaal van hierdie familie sedert Augustus 2004.
  • Van der Spuy: Edwin en Ina se portaal met Afrikaans Oppie Net, 'n nuusbrief Uithoeke, fisioterapie en inligting oor Kanada.
  • Vermaak en Blom: Dawid Vermaak and Hester Blom se lewensverhaal uit die noordweste van Amerika, met foto's.

This category in other languages:
English Danish Spanish
Italian Dutch Norwegian
Russian Swedish Czech



 
       Math Book Store
Help build the largest human-edited directory on the web.
Submit a Site - Open Directory Project - Become an Editor
Copyright © 2005-2007 All rights reserved. AllSites, LLC